Uncategorized

So het ek by myself gesit en wonder vanoggend, is dit werklik die moeite werd om aan te hou veg vir n lewe wat my aftrek? Wanneer ek moeg op […]

Ok so ek het gedink ek is OK. Ek het gedink ek het meeste van my issues uitgesorteer. Ek het gedink ek het aanbeweeg. En ek het…. vir `n tyd […]

Selfmoord gogga Godverlaat Alleen gelaat Met sawwe kniee op die vloer En wolwe wat uit die duister uit kom loer Alleen in die stof Strompelend met `n oorverdowende geslof, slof […]

Soos ek reeds genoem het is ek as kind gemolesteer. Dit is skrikwekkend om te sien teen watter tempo molestering toeneem in ons samelewing. En ja, dis nie net meisies […]